Eerste Gedigte - Antjie Krog

Eerste Gedigte

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 260.00
Sale price
R 260.00
Regular price
R 260.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Antjie Krog se debuutbundel, Dogter van Jefta, en die bekroonde Januarie-suite, in een bundel uitgegee. In die skoolmeisie van Kroonstad se eerste kaalvoetgedigte het jong lesers hulleself herken en dit opgeraap. Maar op 18 was Antjie Krog se debuutbundel, Dogter van Jefta, reeds so ryp dat sy oud en jonk onder haar lesers kon tel. Januarie-suite, wat twee jaar later verskyn het, is in 1973 met die Eugène Marais-prys bekroon. Eerste gedigte is die heruitgawe van hierdie twee tydlose bundels.