Charlie en die Groot Glashyser cover

Charlie en die Groot Glashyser

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 255.00
Sale price
R 255.00
Regular price
R 255.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Charlie en Mnr Willy Wonka van Charlie en die Sjokoladefabriek is terug in nog 'n opwindende avontuur. Laas was hulle in die Glashyser besig om deur die fabriek te sweef. In hierdie storie bevind Mnr Wonka, Charlie en die hele Bucket-gesin hulself in die buitenste ruim!
Pragtige nuwe uitgawes van hierdie klassieke kinderboeke om Roald Dahl se 100ste verjaardag te herdenk.