Skepelinge - Karel Schoeman

Skepelinge

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 385.00
Sale price
R 385.00
Regular price
R 385.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Skepelinge is 'n impressionistiese betragting van die vroeë koloniale tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, gebaseer op Schoeman se kennis van die VOC-tyd en meer spesifiek die skeepvaart. Self het hy dit beskryf as 'n 'hibriede skepping . . . wat in laaste instansie beoordeel moet word as produk van die skeppende verbeelding eerder as van navorsing'.
Skepelinge is 'n unieke nalatenskap - veral waar 'oorsprong' nou meer as ooit vantevore ondersoek word.