Kinders van Spookwerwe Die - Lize Albertyn-du Toit

Kinders van Spookwerwe Die

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 360.00
Sale price
R 360.00
Regular price
R 360.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Milano Kaliempie is Mieta en Hennerik se enigste vlaktekuiken op die plaas Spookwerwe in die dorre Bo-Karoo. Hul buurman, Geelsuiker, leer Milano die geheime van die veld, en op die werf is dit Mieta wat douvoordag brood inknie en die hartklop van hul bestaan is. Dié roman sal soos die vaal stof van die Bo-Karoo diep in jou hart kom lê.