Kind uit die wingerd Die - Helene De Kock

Kind uit die wingerd Die

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 335.00
Sale price
R 335.00
Regular price
R 335.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

In die herfs van 1918 kom ’n driejarige uit Vredenhoek se wingerd die Erasmus-familie se binnekring ingestap. Die kind kan nie sê waar hy vandaan kom nie. En dié wat weet, wil nie praat nie. Altyddeur smag Laurens Erasmus om te weet wie hy werklik is. Nie eens die buurdogter, wat daardie eerste dag in die wingerd haar hand na hom uitgesteek het, kan hom help nie.