Helene de Kock Keur 5 - Helene De Kock

Helene de Kock Keur 5

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 255.00
Sale price
R 255.00
Regular price
R 255.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Hierdie keur bevat vier ontroerende verhale wat tot op die laaste bladsy genot sal verskaf

Man van gister is ’n plaasroman oor die lief en leed van vier jongmense. In’n Bruid vir vier seisoene gaan hou Sanet Bornman in Venesië vakansie waar sy ontstellende nuus ontvang oor haar verloofde. In Huwelik in die herfs besoek Amara Londen om helderheid te kry oor Pieter Cronjé se huweliksaansoek. Uur van die sewester is ’n spannende liefdesverhaal wat afspeel in die Oos-Vrystaatse berge.