My Groot Boek oor Treine Motors & Lorri - Ants Books

My Groot Boek oor Treine Motors & Lorri

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 99.00
Sale price
R 99.00
Regular price
R 99.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Het jy al ooit gewonder hoe die eerste fiets gelyk het? Of hoe die eerste wiel ontdek is? In hierdie groot-formaat boeke kan kinders lees oor die eerste treine en motors tot al die voertuie wat op die plaas gebruik word! Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en ekstra bladsye agterin die boek vir inkleur! Hierdie boeke is perfek vir nuuskierige agies wat wil speel én leer!