50 vrae oor die menslike liggaam - NB Uitgewers

50 vrae oor die menslike liggaam

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 120.00
Sale price
R 120.00
Regular price
R 120.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Kort vrae en antwoorde in hierdie boek maak dit maklik en vinnig om oor die menslike liggaam te leer. Daar is ook 'n bordspel binne-in die boek en twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, én 'n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur 'n QR-kode te skandeer!