Ontdekreeks: Die Oseaan - DK

Ontdekreeks: Die Oseaan

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 185.00
Sale price
R 185.00
Regular price
R 185.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Hierdie boek gee nuuskierige agies die kans om alles oor die oseaan te leer. Die inhoud dek onder andere oseane van die verlede en vandag, golwe en die weer, sand en modder, seebeddings, rotse onder en bo water, lewe op koraal, roofdiere, aanval en verdediging, beweging, die bodem, duikbote, visvang en oseaanprodukte, olie en gas, en meer. Die boek sluit af met 'n Het jy geweet?-afdeling, wêreldoseane, plekke om te besoek en 'n woordelys.