Versoeking van Thomas Maas Die - Chris Karsten

Versoeking van Thomas Maas Die

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 300.00
Sale price
R 300.00
Regular price
R 300.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is 'n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het 'n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys.
Die roman begin by die einde, waar Ella haar verslag optik. Daar is 'n moord gepleeg, maar wie is die slagoffer en wie die skurk? 'n Verbysterende roman deur een van die top- spanningsromanskrywers in Afrikaans.