Hoe Dinge Werk: Biologie-eksperimente in
Product image

Hoe Dinge Werk: Biologie-eksperimente in

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 135.00
Sale price
R 135.00
Regular price
R 135.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Met die Hoe dinge werk-reeks kan elke jong doen-dit-self-wetenskaplike lekker (soms plofbare!) eksperimente in die agterplaas doen! Maak ’n eier wat hop, kweek bakterieë, keer dat ’n gesnyde appel bruin word, blaas ’n ballon op met gis . . . As jy nuuskierig is oor dinge soos swamme en ensieme of wil sien hoe jou longe en spysverteringstelsel werk, is jy op die regte plek! Die boek sluit ook 'n vasvra in om jou kennis te toets!