Hoe Dinge Werk: Fisika-eksperimente in j - Alix Wood

Hoe Dinge Werk: Fisika-eksperimente in j

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 135.00
Sale price
R 135.00
Regular price
R 135.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Met die Hoe dinge werk-reeks kan elke jong doen-dit-self-wetenskaplike lekker (soms plofbare!) eksperimente in die agterplaas doen! Maak ’n eier-valskerm, sit op ’n stoel van papier, bou jou eie vuurpyl, laat brand ’n lig met ’n suurlemoen . . . As jy nuuskierig is oor dinge soos swaartekrag, lugweerstand, statiese elektrisiteit en chemiese reaksies, is jy op die regte plek! Die boek sluit ook 'n vasvra in om jou kennis te toets!