Geraamte in die Klas - Fanie Viljoen

Geraamte in die Klas

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 165.00
Sale price
R 165.00
Regular price
R 165.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Stephan en sy vriend, Cobus, is in groot moeilikheid. Hulle het per ongeluk hulle onderwyser, juffrou Beneke, in ’n geraamte verander! Maar dit is net die begin van die storie . . . want dan moet hulle haar op die skoolbus smokkel sodat hulle op 'n Graadsewe-toer kan gaan. En dan is daar boonop 'n wildejaagtog op 'n spoedvarkie, ’n geveg met 'n seekat, gevaarlike rekspronge, wilde ape en wie weet wat nog alles! En wat gaan Stephan en Cobus omtrent juffrou Beneke doen?
'n Splinternuwe uitgawe van hierdie topverkoper-titel wat beide met 'n ATKV-Kinderboektoekenning en die MER-prys vir geillustreerde kinderboeke bekroon is.