Hier Verlaat Ek Jou - Miriam Tela

Hier Verlaat Ek Jou

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 235.00
Sale price
R 235.00
Regular price
R 235.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Senobia Arendse, ’n taalversorger van Prins Albert, se toekoms lê en wink waar sy vroegoggend in Bellville op haar nuwe woonstelmaat wag. Palesa word vergesel deur drie dashing jongmanne. En dis veral die selfversekerde DJ, Ayanda Ngubane, met sy breë glimlag, wat haar beïndruk. Maar net wanneer Senobia begin dink haar nuwe lewe is maanskyn en rose, stap die verlede saam met Palesa by die voordeur in. Mondeo Hendricks, haar eerste liefde, is terug asof dit nog altyd in die sterre voorspel is.