Mooiste Stories van Helena Lochner - Hofmeyr Leoni

Mooiste Stories van Helena Lochner

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 210.00
Sale price
R 210.00
Regular price
R 210.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

“Die Hans Andersen van Suid-Afrika” – dit is die erenaam wat Helena Lochner in Noorweë gekry het. Hierdie beroemde skrywer van kinderverhale en sprokies is in 1951 oorlede, maar haar werk bly steeds gewild. Die keur van haar mooiste verhale wat hier byeengebring is, sluit die bekendstes in soos "Ou Tante Langtand", "Die Pratende Pot" en "Die Boomprinses". Die bundel bevat nuwe illustrasies om ’n jong geslag Afrikaanse kinders te bekoor.