Stalmaats 05: Die beroemde ruiter - Roux Lize

Stalmaats 05: Die beroemde ruiter

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 115.00
Sale price
R 115.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.
This item is out of stock. Please "Add to Cart" to order.
Usually ships in 7 to 10 days.

In die vyfde boek in die Stalmaats-reeks, is Anri-hulle baie opgewonde. Die tiener-ster Victor Brink gaan die Dagbreek-ryskool besoek om sy nuwe musiekvideo te verfilm. En dis nie al nie ... iemand gaan boonop die kans kry om saam met Victor in die video te wees! Die katterige Vinette gaan seker maak sy kry die rol!