Stalmaats 09: Vrye teuels - Roux Lize

Stalmaats 09: Vrye teuels

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 115.00
Sale price
R 115.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

'n Volle drieduisend rand! Anri, Megan en Karen kan hulle ore nie glo toe hulle uitvind hulle het die tweede prys in 'n groot fotokompetisie gewen nie. Maar wat gaan hulle met die wengeld doen? Na 'n praatjie by die ryskool, kry Anri 'n briljante plan ...