Elle 04: Rocksusters - Christien Neser

Elle 04: Rocksusters

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 165.00
Sale price
R 165.00
Regular price
R 165.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Maak gereed vir nog 'n Elle-avontuur propvol raaisels, romanse en rock! Elle kan nie wag vir die Musikanto-fees wat Oktober in Parys plaasvind nie. Selfs al is dit die Parys aan die Vaalrivier en nie die een aan die Seine nie. Die regte Parys sal moet uithaal en wys, want Elle het ontdek: Die Musikanto is 'n splinternuwe, landswye skolefees. Buiten die klassieke musiek, is daar 'n toneelfees en 'n rockfest. Dis nie sommer nog 'n kunstefees nie, dis 'n happening - iets soos Woodstock of Oppikoppi. Maar eers moet die orkes geld insamel om in 'n ordentlike hotel te gaan bly, eerder as op 'n aaklige kampeerterrein met grillerige badkamers. Selfs al beteken dit Elle en haar vriendinne moet leer koekies bak en dit by die seunskool probeer smous.