Stalmaats 14: Rivierperde - Roux Lize

Stalmaats 14: Rivierperde

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 115.00
Sale price
R 115.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die nuwe skooljaar het aangebreek! Anri, Megan en Karen kan nie wag om uit te vind watter nuwe Stalmaats-avonture op hulle wag nie. Die nuwe jaar skop af met ’n groot verrassing. Vinette het skynbaar ’n splinternuwe blaadjie omgeslaan. Sy het haar streke gelos en is skielik vriendelik met almal ... sy stel selfs voor dat die Stalmaats ’n omgewingsbewaringsprojek aanpak! Kan Anri-hulle haar hierdie keer vertrou?