Leeutemmer se assistent Die - Solet Scheeres

Leeutemmer se assistent Die

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 180.00
Sale price
R 180.00
Regular price
R 180.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Martjie beland saam met ’n leeu in een van die Pagel-sirkus se treintrokke – en nadat sy die mense van die sirkus leer ken, weet sy dat haar lewe nooit weer dieselfde sal wees nie. Hierdie aangrypende, aksiebelaaide verhaal is losweg op die geskiedenis van die beroemde Pagel-sirkus geskoei.