Rooikop die leeu en die handgranaat - Annelie Ferreira

Rooikop die leeu en die handgranaat

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 190.00
Sale price
R 190.00
Regular price
R 190.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die afgelope tyd voel dit vir Adele asof ’n groot hand haar wêreld gevat en dit geskud het. Sedert die begin van die jaar vaar sy skielik vrot in kuns. By die huis voel dit asof dinge ook skielik verander. En dit alles begin die middag toe sy van die skool af kom en ’n leeu in hulle tuin ontdek ...