Sanri Steyn 7: Die vampiere van Vlermuis - Van Baalen Theresa

Sanri Steyn 7: Die vampiere van Vlermuis

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 135.00
Sale price
R 135.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Sanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte – ’n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... Waarom het Danté se pa ’n skaduwee soos ’n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?