Professor Fungus (#13) en die onsigbare - Jaco Jacobs

Professor Fungus (#13) en die onsigbare

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 135.00
Sale price
R 135.00
Regular price
R 135.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Jy sal jou oë nie glo nie!

Professor Fungus is besig met ’n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium – en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie. 

Professor Fungus noem dit sy Vloeibare Energie-Reduserende Dubbel-Weerkaatsende Ydelheid-Neutraliseerder … of kortweg sommer net V.E.R.D.W.Y.N. 

En die beste van als? Dit kan jou onsigbaar maak! Dit klink sommer na vet pret!

Maar dan kry ’n skurk die formule in die hande – en Bennie en Jenny moet help om van die wêreld se kosbaarste juwele te probeer red ...