100 Beste Blokraaie van 10 jaar 2 - LAPA

100 Beste Blokraaie van 10 jaar 2

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 200.00
Sale price
R 200.00
Regular price
R 200.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Slyp jou tande en maak jou potlood skerp! Is jy verslaaf aan blokraaie en kan nie genoeg daarvan kry wanneer jy jou skoene uitskop om te ontspan nie? Dan is hierdie dié blokraaiboek vir jou! 100 beste blokraaie van 10 jaar II, is ’n bielie van ’n blokraaiversameling. Die tweede boek in die reeks bevat nog ’n keur van die 100 beste blokraaie uit die immergewilde en topverkoperreeks 50 blaaskans blokraaie. As jy ’n onrehabiliteerbare blokraaislaaf is of só iemand ken, gaan hierdie bundel jou eindelose plesier verskaf – of jy nou luilekker op die strand lê of rustig tuis uitspan. Kan jy die versoeking weerstaan om die antwoorde agter in die boek te gaan opsoek?