HOJDTT 03: Hoe om Drakonees te praat - Cressida Cowell

HOJDTT 03: Hoe om Drakonees te praat

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 170.00
Sale price
R 170.00
Regular price
R 170.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Harwarrus horribalus heldehelm die derde was ’n meesterlike swaardvegter en draakfluisteraar, en die grootste wiking-held wat nog ooit gelewe het. Tandloos is gevang, die nanodraak gaan opgevreet word en honger haaiwurms le op die loer. Harwarrus moet weer eens kophou en bewys hy's 'n held...