Tandeterroris Die - David Walliams

Tandeterroris Die

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 215.00
Sale price
R 215.00
Regular price
R 215.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"Die dorp word bedreig. Vreemde goed gebeur in die middel van die nag. Kinders sit slapenstyd 'n tand vir die tandfeetjie onder hulle kussing, en soggens word hulle wakker en kry ... 'n dooie slak, 'n lewendige spinnekop, honderde oorkruipers wat onder hulle kussings kriewel en krioel. Daar is bose magte aan die werk. Maar wie of wat sit daaragter?"--Back cover.