Ouma Voeltjie - Benji Davies

Ouma Voeltjie

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 170.00
Sale price
R 170.00
Regular price
R 170.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Dit is somer en Noi gaan by sy ouma bly. Ouma woon op 'n rots ver weg. Noi is eers nie baie opgewonde oor die kuier nie - Ouma doen vreemde goed soos om haar tande in 'n fles te bêre en sop van seewier te kook. En sy is altyd besig met iets en het geen tyd om met hom te speel nie. Een oggend sluip Noi uit op soek na avontuur. Maar dan breek 'n storm op, die gety kom in, en hy probeer sy pad na Ouma se huis terugvind. En dan oortref Ouma al sy verwagtinge!
Dis 'n pragtige verhaal van 'n kleinkind en sy ouma wat 'n hegte vriendskap ontwikkel terwyl hulle windverwaaide voëltjies red.