Ben Viljoen (18680Ì31917) was 0Ì9n prominente jonger generaal in die Anglo-Boereoorlog, maar n©Šdie oorlog is hy nie opgeneem in die nuwe politieke elite van die Afrikaners nie. Nadat hy die eed van getrouheid op St. Helena onderteken het, het hy noot weer permanent na Suid-Afrika teruggekeer nie.Carel van der Merwe het besluit om Viljoen se spore te volg na Brittanje, Nederland, Mexiko en Amerika en te gaan uitvind hoe dit gebeur het dat die Boereoorloggeneraal burgerskap van vier verskillende lande gehad het, die ster was van 0Ì9n Boereoorlogskouspel, aan 0Ì9n Mexikaanse revolusie deelgeneem het, as vredeskommissaris tussen die Yaqui-Indiane opgetree het en voor sy dood op die punt was om 0Ì9n film in Hollywood te vervaardig.0Ì9n Prentjie van 0Ì9n komplekse persoonlikheid kom na vore wat herinner aan 0Ì9n deel van die huidige generasie Afrikaners 0Ì3 minder godvresend, gemaklik in verskillende kulture, en bereid om te emigreer wanneer hulle dink dit tot hul voordeel is.