Ritme van die reen Die - Julia Donaldson

Ritme van die reen Die

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 170.00
Sale price
R 170.00
Regular price
R 170.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Isak speel in sy gunstelingpoel langs die berg. Toe dit begin reen, gooi hy die water in sy bottel in die poel en hardloop saam met die blink strome waar dit oor watervalle stort, in riviere kronkel en uitmond in die see. Waar gaan die water wat in my bottel was nou heen? wonder Izak. Van die kleinste druppel tot die diepste oseaan, in hierdie pragboek word die verhaal van die watersiklus op aarde vertel.