
Drie van Elsa Winckler, wat al vier keer die ATKV-Woordveertjie vir romanses gewen het, se gewildste liefdesverhale wat voorheen afsonderlik verskyn het. Die verhale (Om Amelie se tafel, Liefde in laslap en Liefde deur ’n lens) gaan oor drie weeskinders, Amelie, Natalie en haar broer Francois, se pad om ware liefde te vind.