Dagboek Wimpy #06: Kamerkoors - Kinney Jeff

Dagboek Wimpy #06: Kamerkoors

Vendor
Penguin Randomhouse SA
Regular price
R 160.00
Sale price
R 160.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Greg Heffley is in groot moeilikheid in Dagboek van ’n Wimpy Kid: Kamerkoors. Skooleiendom is beskadig en hy is die hoofverdagte in die saak. Maar hy is egter onskuldig, of eintlik, redelik onskuldig.