Piekfyn Afrikaans Gr 04 EAT Leesboek

Piekfyn Afrikaans Gr 04 EAT Leesboek

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 175.00
Sale price
R 175.00
Regular price
R 175.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Die Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Dit is ingedeel volgens die verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase en in Graad 4. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie.

Perfek vir die klaskamer of tuisskoolonderrig!