Piekfyn Afrikaans Gr 06 EAT Leesboek

Piekfyn Afrikaans Gr 06 EAT Leesboek

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 197.00
Sale price
R 197.00
Regular price
R 197.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die Piekfyn Afrikaans Graad 6 Eerste Addisionele Taal Leesboek is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Dit is ingedeel volgens die verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie.

Dié leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories (uittreksels uit romans), fotoverhale, kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot. Daar is ook heelwat inligtings-, sosiale- en mediatekste wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie geweet het nie en ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. soms gaan hulle oulike poskaarte, koerantberigte, resensies, onderhoude, verslae, briewe, plakkate en pamflette lees!

Hierdie leesboek is perfek vir die klaskamer of tuisskoolonderrig!