Nuwe Alles-in-een Graad R LV OG -

Nuwe Alles-in-een Graad R LV OG

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 365.00
Sale price
R 365.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids bevat: • 'n jaarplan • die vier kwartaalplanne • 'n daaglikse rooster en tydskedule vir 'n week • daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke • wenke en noodsaaklike agtergrondsinligting vir elke tema • rympies en liedjies vir elke tema. Kan saam met die Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede gebruik word. Vir skole en tuisskoolonderrig aanbeveel.