Nuwe Alles-in-een Graad 2 HT LB -

Nuwe Alles-in-een Graad 2 HT LB

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 180.00
Sale price
R 180.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.
This item is out of stock. Please "Add to Cart" to order.
Usually ships in 7 to 10 days.

Die Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Huistaal Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 2. Die boek gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van taal, klanke, spelreëls, sig- en spelwoorde en taalkonsepte met minstens twee tot vier bladsye aktiwiteite per week. Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die aktiwiteite word in die klaswerkboek voltooi sodat leerder sy/haar handskrif kan oefen. Die leeslesse in die Leerderboek leer die leerder lees en ook sigwoorde leer wat in die leesles volgens die betrokke klank van die week geskryf word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgids beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsye in die Leerderboek gebruik moet word.

Die boeke is volkleur en pragtig geïllustreer.

Gebruik dié Leerderboek saam met Graad 2 se Klankboek vir leerders, Leer lees en skryf-werkboek en Pret met spel-werkboek vir optimale leer en onderrig.