Nuwe Alles-in-een Graad 2 HT OG

Nuwe Alles-in-een Graad 2 HT OG

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 429.00
Sale price
R 429.00
Regular price
R 429.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Die Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Huistaal Onderwysersgids bied onderwysershulp en begelei die tuisskoolouer of onderwyser deur die veertig weke van onderrig wat die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring van die leerder of tuisskoolkind verwag. Dit help die onderwyser of ouer om stap vir stap elke leesles, elke taalaktiwiteit en elke Goue ster!-aktiwiteit te voltooi sodat die leerder of kind Graad 2 slaag met die vermoë om te kan lees, te kan spel en taal maklik-maklik te bemeester. Die Onderwysersgids bevat 'n jaarplan, vier kwartaalplanne, 'n daaglikse rooster, weeklikse onderrigplanne met idees, belangstellingstafels, voorafinligting oor die betrokke week en tema, stories en rympies en liedjies. Die CD bevat ook skrifstrokies om handskrif te leer en te bevorder en lekker resepte, musieknotasies, stories en assesseringsrubrieke.

Dit is al gids wat u nodig het om lesbeplanning te doen en bevat al die temas wat die KABV vereis - lekker pret!