Nuwe Alles-in-een Graad R WB HT - Mart Meij

Nuwe Alles-in-een Graad R WB HT

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 122.00
Sale price
R 122.00
Regular price
R 122.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Werkboek vir Huistaal pas aan by die suksesvolle NUWE ALLES-IN-EEN-reeks - die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Huistaal Onderwysersgids  is  nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan elke leerder uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder/kind se kennis en vordering. 

Hierdie opvoedkundige werkboek is ontwerp om leerders se vaardighede te slyp. Die aktiwiteite in die werkboek is toegespits op multisensoriese ontwikkeling van ruimtelike- en koördinasievaardighede. Die voorgeskrewe werkvelle wat leerders tot aanvulling van die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Leerderboek  ?doen, is 'n waardevolle assesseringsinstrument en die onderwyser/ouer kan sien watter leerders nie die begrippe verstaan nie en sodoende die verrykingsoefeninge doen op die linkerbladsy.

Probeer hierdie oefening uit die Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Huistaal: http://www.nb.co.za/af/school/DownloadItem?fileId=21718