BB Eksamenhulp: Gr 11 Afrikaans vir EAT
Product image

BB Eksamenhulp: Gr 11 Afrikaans vir EAT

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 255.00
Sale price
R 255.00
Regular price
R 255.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9781776072026

In stock

Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as tweetalige taalopsommings om leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) te verryk en sal leerders help om Afrikaans onder die knie te kry. Hierdie boek bevat ook twee begripstoetse per hoofstuk, sowel as twee konsepvraestelle vir eksamenvoorbereiding.