Studiegids: Skool Vir Rampspoedige Talen - Wayne Smit

Studiegids: Skool Vir Rampspoedige Talen

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 280.00
Sale price
R 280.00
Regular price
R 280.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Hierdie studiegids is ’n uitbreiding van die HT-bundel wat spesiaal vir die laerskole se kwartaal 3 letterkundeprojek saamgestel is. Die volkleur A4-grootte werkkaarte met baie visuele elemente is gereed om net so in die klas te gebruik. Daar is terminologie vir elke genre, vrae en antwoorde, woordeskatuitbreiding, woordspeletjies, analises van die tekste, en voorbeelde van verskillende opdragte vir die letterkundetaak. Met die bundels en gidse kan onderwysers al die genres deur die loop van die jaar behandel. Alles is opgestel aan die hand van die vereistes van die KABV.