Pharos: Bilingual - English/IsiZulu - Pharos

Pharos: Bilingual - English/IsiZulu

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
R 149.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Hierdie woordeboek is deel van die Pharos-intreevlakreeks vir tweetalige woordeboeke vir Engels en die nege amptelike Afrikatale in Suid-Afrika. Dit bevat trefwoorde vir Engels en Zoeloe met vertalings en definisies vir elke inskrywing, asook vertalings vir alledaagse uitdrukkings.

Hierdie gebruikersvriendelike woordeboek is geskik vir:

Engels- of Afrikaanssprekers wat Zoeloe wil aanleer
moedertaalsprekers en aanleerders van Zoeloe op soek na die regte vertaling in Engels.