Die Uile 02: En die Rampokkers - Cor Dirks

Die Uile 02: En die Rampokkers

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 195.00
Sale price
R 195.00
Regular price
R 195.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Ons ken hulle nou reeds goed, Philip, Hennie, Jorsie, Vaatjie en Berrie, die vyf vriende wat hulleself Die Uile noem en allerhande planne beraam om in Kranskopskool reg te laat geskied, raaisels op te los en boelies behoorlik te laat les opse. In Die Uile en die Rampokkers gaan die avonture van hierdie vyftal voort, maar soos gewoonlik verloop alle planne nie ewe glad nie …