Noag En Die Baie Groot Boot
Product image

Noag En Die Baie Groot Boot

Vendor
Christian Art Distributors
Regular price
R 35.00
Sale price
R 35.00
Regular price
R 35.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Dit is nie altyd maklik om gehoorsaam te wees aan God nie – veral nie as jy die enigste een is wat doen wat God vra nie.

Noag en die baie groot boot vertel vir kinders tussen 3 en 6 jaar wat gebeur het toe God vir Noag gesê het om ’n baie groot boot te bou. Kinders sal leer hoe God sy mense gered het en dat Hy altyd sy beloftes hou.

Noag en die baie groot boot verower die harte van jong lesers met die pragtige illustrasies terwyl dit waardevolle lesse oor vertroue en gehoorsaamheid leer. Kinders sal leer hoe belangrik dit is om vas te hou aan God en sy leiding te volg.

Vertel die klassieke Bybelstorie van Noag en die ark vir kinders tussen 3 en 6 jaar oor.

Leer waardevolle lesse oor vertroue, gehoorsaamheid en God se beloftes.

24 volkleur-bladsye.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Noah and the Very Big Boat.