Serwiër, Die
Product image

Serwiër, Die

Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 330.00
Sale price
R 330.00
Regular price
R 330.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9780795803239

In stock

’n Serwiese geheime agent wat ’n dwelmsindikaat ondersoek, word koelbloedig vermoor in Kaapstad se berugte nagklubdistrik. Die Polisie was hulle hande – dit was ’n gewone straatroof; die skuldiges is onbekend. Die Serwiese geheime diens, ’n organisasie met ’n reputasie vir vergelding, koop dit nie; hulle stuur die gedugte majoor Viktor Vesić na Suid-Afrika om ondersoek in te stel. Sy speurwerk lei hom na onverwagse plekke, en dan raak dit persoonlik. Nou word die spoor ’n bloedspoor.