Speurhond Willem op reis - Elizabeth Wasserman

Speurhond Willem op reis

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 175.00
Sale price
R 175.00
Regular price
R 175.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Adriaan is ’n valerige seun en nie vreeslik goed in enigiets nie. Sy hond, Willem, is ’n ander storie! Hy’s eintlik ’n speurhond, ‘n superspesiale geheime-agent-hond. Dit vind Adriaan uit toe Willem hom doodluiters een oggend inlig dat hy ’n krat moet regkry sodat hulle daarin na Istanboel ge-“koerier” kan word. Vanaf Istanboel lei die speurtog hulle ook na Venesië, Parys en Amsterdam – op ’n soektog na die boef Sybrand Swiffervalk. En dit terwyl Adriaan se ouers dink dat hy op ’n sokkertoer is . . . ’n Handleiding vir ouers en opvoeders en ’n aktiwiteitsgids vir lesers vir Speurhond Willem op reis kan afgelaai word op die webtuiste van NB-Uitgewers.