1 Recce Volume 1: Die Nag Behoort aan on - Alexander Strachan

1 Recce Volume 1: Die Nag Behoort aan on

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 340.00
Sale price
R 340.00
Regular price
R 340.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Dié manne was superfiks en bomenslik taai.
Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies.
Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n gewese Recce, vertel die verhaal van 1 Recce se ontstaan, geskiedenis en rol in die Bosoorlog. Ná jare van mites en geheimhouding gee dié boek 'n binneblik op die Recces en die werk wat hulle onsigbaar agter die skerms gedoen het.