Rympies vir Kleintjies en Kleuters cover

Rympies vir Kleintjies en Kleuters

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 330.00
Sale price
R 330.00
Regular price
R 330.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Hierdie bundel is die opvolger van die baie suksesvolle Rympies vir Pikkies en Peuters (Tafelberg, 2015). Met prettige volkleur-illustrasies bied dit 'n keurversameling verse vir 3 tot 5-jariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is om aan nasionale opvoedkundige vereistes te voldoen, vorm dit 'n onmisbare hulpmiddel vir opvoeders in speelskole.'n Nuttige gebruiksgids is ingesluit.