Speurhond Willem: In Die Amasone

Speurhond Willem: In Die Amasone

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 120.00
Sale price
R 120.00
Regular price
R 120.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
In stock

Die aartsskelm Brummel is weer op vrye voet, en op die spoor van 'n sampioen wat in die Amasone groei en glo 'n wonderkrag het: die mens wat dit eet, raak net slimmer en slimmer. Die avonturier William Travis wil dit eerste vind, maar vir weke het niemand van hom gehoor nie. Het die oerwoud hom ingesluk? Dis immers vol gevare: anakondas, poemas, krokodille . . . Brummel besluit hy't hulp nodig, en wie beter om aan sy kant te kry as die slimste hond op Aarde?