Ami 03: Al Wat Tel - Irma Venter

Ami 03: Al Wat Tel

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 350.00
Sale price
R 350.00
Regular price
R 350.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"Toe Ami hoor dat 'n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. En die feit dat die Valke op die toneel is, sê vir haar nog iets: die man was belangrik. Was dit 'n sluipmoord? Wie is die jong blonde vrou wat saam met die slagoffer was? En wat is dit wat die speurder by die misdaadtoneel optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met dié van 'n Duitse joernalis, Marc Göttler. Hy ondersoek bewerings van 'n ontstellende voorval in Mosambiek, 'n paar kilometer anderkant die grens van Suid-Afrika. Is daar werklik 'n verband tussen die twee stories, soos Göttler vermoed? Die enigste oplossing is om die pad te vat, die wildernis in, waar Ami gedwing sal word om uit te vind wat vir haar die meeste saak maak. Al wat tel is die derde boek in Irma Venter se krimi-reeks met joernalis Ami Prinsloo as hoofkarakter."--Back cover.