Ludo 03: Blou Moord - Francois Bloemhof

Ludo 03: Blou Moord

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 310.00
Sale price
R 310.00
Regular price
R 310.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"Tussen die duiwel en die diep blou see... Ludo Labuschagne breek weg saam met 'n klompie mense - en selde was die syfer 13 al so ongelukkig. Die dood lê besoek af nog vóór die groep hulle bestemming, 'n private eiland, bereik. Hoe later hoe kwater. Wie wil vir wie dood hê? Om watter rede? Wie gaan in die slag bly: Una, die weduwee en wedoener van die groep, dominee Attie, sy lankmoedige vrou en hulle tieners, die selfingenome akteur Toon, die jong sielkundestudent Sunéâ™­, die weermagvriend Cor, die Pedrito's wat daar is om die huishouding seepglad te laat loop, of Ludo, sy ma en oom Dippie? Nêrens kom jy verder weg van alles op 'n eiland nie. En nêrens is jy so blootgestel wanneer daar moord in die lug is nie..."--Back cover.