Ons Skulde - P.P Fourie

Ons Skulde

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 320.00
Sale price
R 320.00
Regular price
R 320.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

"Emma reis na Clarens om haar man se as te strooi. Terwyl sy by tante Vera tuisgaan, daag 'n geheimsinnige koevert op waarvan die inhoud Vera angsbevange maak. Dit blyk dat sy jaarliks anoniem só gedreig word voordat daar op iets wat vir haar kosbaar is toegeslaan word. Wie koester 'n wrok teen Vera? Waarom? Sal Emma antwoorde vind voordat die teisteraar se wraak toeneem? Met die spannende ontrafeling van 'n skrikwekkende raaisel word temas van skuld, straf, boetedoening en vergifnis ondersoek."--Provided by publisher.